Rejoignez la communauté :
  • tweetter
  • mail

video-fr | ǂKhomani | Hugh Brody Archive – How to access transcript files demo video (Afrikaans)

Hoe om toegang tot videos en transkripsielêers en daarna te soek

Weereens, Baie welkom by die ǂKhomani | Hugh Brody Argief!

In hierdie tweede video is daar ‘n skerp kollig op tale. Die ǂKhomani mense van Suid-Afrika praat van die mees sonderlinge en bedreigde tale in die land. Hierdie tale is N|uu, Nama wat ook as Khoekhoegowab bekend staan en Onse Afrikaans. Ons hoop u geniet dit om meer te wete te kom oor hierdie tale en hoe dit deur moedertaalsprekers gebruik word om hul unieke geskiedenis uit te druk.

Nou, Hoe gemaak om toegang tot videogrepe en transkrispsieleers in die argief te verkry?

Hier word u stap-vir-stap deur die ǂKhomani | Hugh Brody Argief geneem om te sien hoe dit gedoen word en hoe om deur honderde videogrepe en transkrispieleers te soek.

Share:
This collaborative platform was established to enable the community of the International Decade of Indigenous Languages (IDIL 2022–2032) to share events, activities, and resources. The content published on the platform is the responsibility of registered users and does not commit the Secretariat of the Decade (UNESCO) and/or the Members of the Global Task Force for Making a Decade of Action for Indigenous Languages. Please note that the platform has been inactive since February 2025 and no longer accepts new uploads. While work is underway to provide an updated solution, the Secretariat of IDIL 2022–2032 remains available for any inquiries at: indigenous.languages@unesco.org.